Kurrikulum

Kleuter-klas (5Jaar)

06:30 – 08:00

Aankoms (Binnespel)

08:00 – 08:15

Ontbyt

08:15 – 08:30

Oggendkring (Godsdiens, Nuus, Weer, Verjaarsdae, Register)

08:30 – 09:00

Tema bespreking

09:00 – 09:20

Toiletroetine, Hande was, Broodjietyd

09:20– 09:45

Beweging / Musiek / Groot motories / Buitespel

09:45-10:45

Wiskunde / Wetenskap

10:45-11:15

Slapietyd / Stiltetyd

11:15 - 12:15

Skeppende kuns / Perseptueel / Bak-en-Brou

12:15 - 12:30

Toiletroetine, Hande was Middagete

12:30 - 13:30

Taal

13:30 – 14:00

Binnespel / Vryspel

14:00 – 14:15

Toiletroetine, Hande was Peuselhappies

14:15 – 16:00

Buitespel

16:00 – 17:30

Binnespel / Storietyd / Afhaal van leerders

  • Elke week is daar ʼn nuwe tema wat behandel word.
  • Daar word ʼn tema-tafel opgestel elke week. Die leerders help deur items van die huis af te bring om by die tema tafel te voeg.
  • Leerders het ʼn kommunikasie-boekie wat elke dag huis toe gestuur word vir
    basiese daaglikse kommunikasie.
  • Ouers ontvang ʼn inligtingsblad weekliks wat ingeplak word in die leerders se A5 kommunikasie-boekie of as PDF gesuur. Sodoende kan die ouers saam aan die rympies / liedjies van die week sing en ʼn oorsig hê van wat die week behandel word.
  • Juffrouens volg ʼn weeklikse lesplan wat bestaan uit: Geletterdheid, Wiskunde, Wetenskap, Beweging, Musiek, Groot motories / Buitespel en fyn motories.
  • Die lesplan kan aangevra word deur die ouers.
  • Leerders doen weekliks werkkaarte en aktiwiteite wat in die leerderlêers geplaas word.
  • Die leerderlêers word kwartaalliks huis toe getuur sodat ons met die leerders se werk kan spog.
  • Die buitekurrikulêre program van die ingesluite aktiwiteite kan kort-kort wissel en sal deur gegee word aan ouers.
  • Graad RR leerders kry nog ʼn ‘slapietyd’.
  • Graad R Gereedheidstoets word aan die einde van die jaar gedoen.
  • Weeklikse informele assesserings word gedoen.
  • Kwartaal 1 – 4 word daar Afrikaans, Wiskunde en Lewensvaardighede assesserings gedoen. Die assesserings word ook in die leerderlêers huis toe gestuur.
  • Aanpassingsverslag aan die begin van die jaar