Waar ‘n glansryke toekoms ‘n realiteit word

AKADEMIE is waar ons uitstaan
066 068 6122
Meer Oor Ons

AKADEMIE TUISONDERRIG

Wat Advancity van ander private akademiese instellings onderskei, is dat ons hele klaskamer op ‘n unieke manier ingerig is waar rotasies op verskillende stasies plaasvind om te verseker dat elke tipe intelligensie (Multiple Intelligence – Howard Gardner ) en leerstyl benut en versterk word. 

Hierdie kreatiewe en innoverende klaskamer verander die hele dinamika van onderrig en “skool”. Dit maak leer weer lekker ! 
Dienste

Wat ons aanbied:

Akademie

Naskool

HOEKom Ons

AKADEMIE is waar ons uitstaan

Ons is vasgevang deur die teorie van Howard Gardener se veelvuldige intelligensie en hoe elke kind se brein dink en inligting anders verwerk. Ons het Advancity gebasseer op die volgende wyse woorde van Albert Einstein: "Everybody is a genius. But if you judge a fish by its ability to climb a tree, it will live its whole life believing that it is stupid." Daar word verwag van leerders om in 'n 'boks' te dink, te leer en groot te word.

Daarom het ons 'n akademie en naskool geopen om 'n leeromgewing te vestig wat elke kind se individuele leerstyl benut, maar ook die gebiede versterk waar hulle struikelblokke in die gesig staar . Maar veral om leer pret en opwindend te maak en elke leerder te betrek.

Vriendelikheid
Kreatiwiteit
Emosioneel
Innovasie

Waar ‘n glansryke toekoms ‘n realiteit word

Scroll to Top