Veiligheid is Prioriteit

Higiëne en etes

Gefilterde drinkwater en koeldrank heeldag beskikbaar, koud gehou deur yspakkie

Persoonlik drink koppie met elke leerder se naam op

Ons kok sowel as ons onderwysers het 'n "Basic food handeling" kursus voltooi

Lip-lekker spyskaart met riglyne van 'n gekwalifiseerde dieetkundige

Behoorlike borde en eetgerei Etes word altyd warm bedien

By Advancity Akademie glo ons aan ’n gestruktureerde omgewing waar ’n beloningstelsel, goeie huiswerkroetines en die nakoming van reëls kinders help om verantwoordelikheid, selfdissipline en selfvertroue te ontwikkel.

Netjiese gedekte eetsaal met lugversorging

Ons etes word daagliks vars gemaak.

Ons maak seker dat elke ete met sorg en kundigheid voorberei word.

'n Veilige, ondersteunende omgewing waar elke leerder se gesondheid en welstand eersrte kom.

Skoon hande. Gesonde ruimtes. 'n Veiliger skool vir almal.

Scroll to Top