Programme VAKANSIE PROGRAMME Ons stuur elke vakansie 'n program uit vol opwindende planne Ons is skoolvakansies oop, maar sluit wel na die 4de kwartaal saam die skole vir welverdiende rus 2026 - Sluit ons 10 Desember 2026 saam met die publiekeskole en open weer 13 Januarie 2026 LET WEL Hierdie datums kan verander afhangend van departementele skoolkalender. Trampolien Swaaie Klimraam Sport Vakansie Program Voorbeeld Buitespel Binnespel