Juniors en senior word opgedeel in verskillende klaskamers by verskillende onderwysers
Huiswerktyd begin om 14:30 - 16:00
Elke leerder ontvang 'n persoonlike skryfbehoeftes-pakkie en verrykendeskrif
Beloningsisteme is in plek met juniors en seniors om samewerking te beloon
Ouers word in kennisgestel van kennisgewings en kunsbenodighede op die huiswerkblaaie Kunsvoorraad-pakkies word ook opgemaak en beskikbaar gestel
Leerders word konsepte in diepte verduidelik, verryking en remediëring gegee waar dit nodig is, eksamen opsommings word beskikbaar gestel. Maar die belangrikse, ons maak huiswerk LEKKER...