Gebalanseerde Voeding
Jaarliks vooruit beplan deur ’n geregistreerde dieetkundige, met maandeliks wisselende, gesonde en lip-lekker spyskaarte – elke dag vars voorberei vir ons leerders.
Ons kok sowel as ons onderwysers het 'n "Basic food handeling" kursus voltooi.