lip-lekker-etes Spyskaart Baba-Klas 0 - 12 Maande 0-6 Maande: Bottels *Melk en bottles voorsien word deur ouers. +6 Maande: Verkenner Magie: +6 maande *Melk en bottles voorsien word deur ouers. 6-12 Maande: Honger Magie: Tekstuur Inleiding 8-12 Maande Vanaf 7 Maande: Baba speen / jeuktandjies peusel happies. *Melk en bottles voorsien word deur ouers. Peuter-Klas 1 - 3 Jaar Ontbyt: Pap Broodjietyd: Toebroodjies met 'n vrug Middagete: Grootlyfie Spyskaart (Maandeliks uit gestuur.) Middag Peuselhappie: Yogurt / Chippies / Vrugte Kleuter-Klas 4 - 6 Jaar, Gr. RRR - R Ontbyt: Pap Broodjietyd: Toebroodjies met 'n vrug Middagete: Grootlyfie Spyskaart (Maandeliks uit gestuur.) Middag Peuselhappie: Yogurt / Chippies / Vrugte